'n Bank kan na een van die volgende verwys:
- Bank, instelling wat finansiële dienste aan kliënte lewer.
- Bloedbank, plek waar bloed vir oortappings bewaar word.
- Databank, rekenaarkamer waar data gestoor word.
- Drukbank, 'n toestel wat vir kragoefeninge gebruik word.
- Sitbank, meubelstuk waarop twee of meer persone kan sit.
- Saadbank, plek waar sade van plante bewaar word tot omstandighede vir ontkieming gunstig is.
- Sandbank, afgeplatte verhoging van die bodem van byvoorbeeld 'n see.
- Spermbank, plek waar sperm vir kunsmatige bevrugting bewaar word.
- Werkbank, tafel waarop gewerk word.